pixel

Lewe in die Rivier van God se Genade – Book

R200.00

Oordeel, wat onstaan uit seer, skaamte, wrok en onvergifnis is besig om lewens, huwelike, families, kerke, besighede en selfs nasies te verwoes. Niemand kan in ‘n omgewing van verdeeldheid floreer nie. God se genade het die krag om verhoudings te herstel en jou lewe te omskep. Duisende mense wie al Family Transformation seminare bygewoon het, het ‘n nuwe hoop en vreugde ontvang deur die krag van genade soos in hierdie boek gedeel word.

Category:

Description

Draai die sleutel, en tree in oorwinning in oor oordeel, skaamte en pyn.

Drummond en Lindah Robinson is voluit daarmee besig om hul roeping- wat tot die stigting van goddelike huwelike en families oor die hele wereld is- uit te dien. Hulle het ook aan duisende mense vryheid gebring deur middel van hul seminare, waarin hulle hul leer hoe om “Geposisioneer vir Seën” te wees.

Hulle materiaal is wyd verspreid oor verskeie nasies. Vele plaaslike kerke het getuienisse gedeel oor die positiewe impak wat hierdie bediening op hul lede gehad het. Leiers is veral  merkwaardig in hul lewens en huwelike verander. Hul lering oor hoe om genade in plaas van oordeel in ons daaglikse wandel vry te stel sal jou lewe ook verander. Hul rekord van voortdurende lewens veranderende impak oor vele jare, stel my gerus om hierdie boek met volle vertroue aan jou te kan voorstel.
Wees geseënd en vir ewig verander soos jy lees!

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Lewe in die Rivier van God se Genade – Book”

Your email address will not be published. Required fields are marked *