pixel

Manne van Eer – eBook

R120.00

Hierdie boek fokus op ‘n unike element in mans wat lewens rondom hulle en selfs die gang van geskiedenis verander. Dit is nie iets wat net vir ‘n paarmagtige en dapper mans voorgehou is nie. Dit verg durf, uithouvermoë, getrouheid enbereidheid van mans om te dien en self hulle lewens neer te; vir ander. Die boek verwys na ‘n lewens veranderende kommissie van God om te wandel in Eer; volgens Sy kode te leef as ‘n alles onvattende waarde in elke verhouding. Eer kan in die openbaar gewys word, maar ook stilletjies en onopgemerk. Dit werk deur houdings van eer, woorde en optrede en gee respek, waardigheid en waarde met wie ons daagliks in aanraking kom?Dit is die hoogste vereiste van elke man.

“Dit is ‘n dinamiese en uitdagende boek om te lees. Ons nasie moet in eer herstel word om ‘n veilige toekoms vir ons almal te bou.  Vroue en kinders roep uit daarna.”

Pastoor Chris Mathebula, Hope Restoration Ministries.

Category:

Description

Additional information

Choose Language

English, Afrikaans

Book or eBook?

Book, eBook

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Manne van Eer – eBook”

Your email address will not be published. Required fields are marked *